Phone Number
0844445555

Address
Bela Bela

Gesogte Thaba Tholo buffel koeie met horings tot 32″ | 4 koeie, 1 vers, 3 verskalfies en 2 bulkalfies. Pryse vir al 10 buffels (8 vroulik) is R1.25m+BTW gelaai op koper se vervoer te Bela Bela | Jaco van Zyl 0844445555 | www.gameforsale.co.za Mates is 6 maande terug geneem. – 32″ dragtige koei van 9 jaar met bulkalf – 30 5/8″ dragtige koei van 6 jaar met verskalf – 28″ koei van 6 jaar met verskalf – 27 7/8″ dragtige koei van 7 jaar met bulkalf en nou nog ‘n verskalf – 19 4/8″ vers van 2 jaar

0%

Price excludes VAT.